Die belangrikste ding wat jy kan doen om gewig te verloor en vir algemene gesondheid
Drink genoeg water!!!
Naas suurstof is water die belangrikste om in te neem vir jou liggaam as jy in ag neem dat jou liggaam 70% uit water bestaan. Jy benodig ongeveer 8 glase (2 liter) daagliks.

Wat gebeur as jou liggaam nie gereeld water inneem nie?
As jy nie gereeld water inneem nie hou jou liggaam water terug as reserves. Drink meer water en jou liggaam sal minder geneig wees om water te stoor as reserves omdat water meer gereeld deur jou sisteem vloei.
Die regte hoeveelheid water-inname sal jou liggaam help om afvalstowwe te elimineer.
As jy oorgewig is en nie genoeg water drink nie is dit heel moontlik dat vet-neerslae afvalstowwe opgaar. Normaalweg word hierdie afvalstowwe uitgeskei voor dit enigsins geberg kan word. Hierdie proses kan net optimaal funksioneer as waterinname genoeg is om die afvalstowwe te verwyder.
Het dele van jou vel 'n "lemoen skil" tekstuur?
Verhoogde waterinname help herstel die liggaam se water inhoud tot die korrekte balans binne en buite die selle terwyl afvalstowwe wat in vetselle geberg word uitgeskei word. Die "lemoen skil" tekstuur verminder wanneer ekstra water die afvalstowwe losmaak en uitskei wat in vetselle gestoor word.
HERBAL COMPLEX TABLETTE help op 'n natuurlike manier die liggaam om sy natuurlike waterbalans te herstel asook om voedingstowwe in balans te hou deur die liggaam te her-voorsien van belangrike voedingstowwe wat deur ekstra water-inname uitgeskei word.

Hoof bestanddele van Herbal Complex:
Powdered Buchu - help met die vermindering van water retensie
Couch Grass - ondersteun anti-oksidant aktiwiteite en verminder geringe irritasie
Cornsilk - Kalmerende bestanddeel
Hydrangea - help met die vermindering van water terughouding
Juniper Berry - help ook met die vermindering van water retensie
Uva Ursi - (ook bekend as Bearberry) kalmerende/versagtende bestanddeel, help met die natuurlike uitskeiding van afvalstowwe
Potassium - 'n makro-mineraal, baie belangrik vir die senuwee stelsel. Soos sodium, help dit die liggaam met 'n normale water balans te handhaaf. Soms is dit 'n tekort by mense met 'n lae kalorie dieet. Word aanbeveel vir mense wat besig is met 'n gewigsverlies program of mense met 'n lae koolhidraat dieet. Faktore wat Potassium in die liggaam kan uitput is: Fisiese en verstandelike stres, baie koffie, alkohol en suiker.
Vitamien C - 'n noodsaaklike water-oplosbare vitamien. Dit is 'n antioksidant en nodig vir 'n gesonde vel, help wit bloedselle om infeksie teen te werk, beskerm vitamien A, E en seker B-kompleks vitamiene teen oksidasie, verbeter absorpsie van yster uit voedsel van plantaardige oorsprong.
Kelp - Voorsien in 'n bree spektrum van minerale uit die see insluitende Iodine wat die skildklier help om behoorlik te funksioneer.
Cider Vinegar - goeie verskaffer van potassium en Yster.
Lecithin - help om groot vet neerslae op te breek in klein deeltjies en die vet te emulsifeer. As 'n voedingstof help dit om beskadigde selle te voed en te herstel. Hou ook die vel sag en soepel

herb-health.blogspot.com
0 Comments:
Post a Comment
Subscribe to Post Comments [Atom]
<< Home